Gå direkt till innehållet
Fiela se Kind
Spara

Fiela se Kind

Författare:
Afrikaans
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n "weggooilam" wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Die raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oe by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
Författare
Dalene Matthee
ISBN
9780624088400
Språk
Afrikaans
Vikt
500 gram
Utgivningsdatum
1985-01-01
Förlag
Tafelberg
Sidor
434