Gå direkt till innehållet
Eskatologie en Sending
Spara

Eskatologie en Sending

Författare:
pocket, 2021
Franska
In hierdie boek word gepoog om die verband tussen eskatologie en die sending aan te dui. Ce mot est utilis pour d signer la main de nos conf rences d'experts en mati re d' ducation qui se sont tenues entre 1910 et 1938. Son mot 'n oorsig gegee oor 'n aantal van die vernaamste eskatologiese modelle. Daarna word die bre spore van die eskatologiese denke deur die eeue gevolg en word die verband tussen eskatologie en sending op 'n aantal belangrike terreine aangetoon, naamlik die betrokkenheid van die kerk by sosiale vraagstukke en die Christelike hoop. Dan word die sendingkonferensie in Edinburgh (1910), wat plaasvind in 'n tyd van groot optimisme in die kerk, ontleed. In hierdie tyd word sending veral gesien as die verlossing van die siel. Hierna word die vergadering van 1928 in Jerusalem, wat plaasvind in 'n tydperk van groot onsekerheid, van nader bekyk. Hier word die kerk se rol in die sosiale nood van mense beklemtoon. Laastens word sending in die skadu van die 2de W reldoorlog tydens die byeenkoms in Tambaram (1938) beoordeel. Hier speel die eskatologie 'n besondere rol. Uiteindelik is daar ook 'n groter balans tussen die verlossing van die siel en die verlossing van die liggaam.
ISBN
9786203286274
Språk
Franska
Vikt
259 gram
Utgivningsdatum
2021-04-19
Sidor
172