Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Elke dag, vir altyd

Författare:
afrikaans
5,30 €

Die aktrise, Lea, het drie punte op haar doenlysie: rus, vrede en ’n Afrika-sonbrand. Maar sy het ook ’n metgesel nodig vir haar grootouers se sestigste huweliksherdenking, dus klop sy by Human Coetzee se arbeidsburo aan. Sy vind hom uiters aantreklik, maar hy is duidelik die een man op die planeet wat nie onder haar bekoring val nie.

Författare
Dina Botha
ISBN
9780799392265
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
1.3.2019

Elke dag, vir altyd - Dina Botha - E-bok (9780799392265) | Adlibris nätbokhandel