Gå direkt till innehållet
Eggo''s van die hart
Eggo''s van die hart
Spara

Eggo''s van die hart

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Jane Roos skilder soos sy lewe: In volkleur en groter as die werklikheid. Sy glo daar is iewers die ideale pasmaat vir haar en dis beslis nie die stil, ernstige oorlogskorrespondent, JJ Richter, nie. Soms tree hy baie vreemd op en dis duidelik dat hy nie veel respek het vir haar nie.<br>Die feit dat JJ haar nuwe buurman op Bietjiebaai is maak dit nie juis maklik om hom te vermy nie. Boonop word hulle verplig om saam te werk aan ’n projek wat hulle heeltemal te dikwels saamgooi en dwing om mekaar te leer ken.<br>Kobus van Rensburg, spanningsverhaalskrywer, daag intussen ook by Bietjiebaai op. Hy deel Jane se lewensvreugde en die twee kom uiters goed oor die weg. Is hy die een wat haar hart gaan vermurwe, of dalk haar knorrige buurman met al sy emosionele bagasie en die veraf kyk in sy oë?</p>
Författare
Madelie Human
ISBN
9781776359332
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2023-10-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator