Gå direkt till innehållet
Eerste liefde (2-in-1)
Eerste liefde (2-in-1)
Spara

Eerste liefde (2-in-1)

Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer

In ruil vir ’n hart
Zac Meyer is veeleisend; stiptelikheid en intelligensie is sy groot vereiste. En ’n beeldskone vrou aan sy arm. Én, natuurlik, Nelliesbaai.
In dié prentjie pas Zanne nie. Sy’s doodgelukkig … wel, doodtevréde as sy die wêreld in fokus deur haar bril waarneem, as haar potplante water het en as sy saans die komme en gane op die aandelemark kan dophou.

Sy speel sekretaresse vir Zac, ja, al stotterend en stamelend, red sy selfs sy lewe. Sy weet sy is ’n ou valetjie, maar sý is gelukkig.
Totdat die noodlot ingryp en Zanne se lewe op sy kop keer. Sy weet skaars waar sy is en glad nie waar Zac staan nie …

Onweerstaanbare kok
Armand Retief is ’n selfversekerde, egoïstiese, klasbewuste snob. ’n Onaangename statusbewuste fossiel.
Hy en sy Retief-familie, dink hy, is verhewe bo ander.
Reza weet maar te goed sy moes nie onder valse voorwendsels deel van dié huishouding geword het nie, saamgespeel het dat sy ’n kok is nie … want van kook en koekbak weet sy niks, en sy’s eintlik een van hulle, ook ’n Retief, al weet hulle dit nie. Nog nie.
En maak nie saak of Armand se aantreklike bakkies haar speeksel laat opdroog nie; hy ís haar oom, nie aangetroud nie, blóédverwant.
Sy moet haar bewerasies onderdruk, hom sê. Ook vir haar oupa. Maar wanneer? En hoe?

ISBN
9780799353488
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2011-10-01
Tillgängliga elektroniska format
• Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
• E-boksläsare i mobil/surfplatta
• Läsplatta
• Dator