Gå direkt till innehållet
Eenduisend-En-Een Grimmige Nagte
Spara

Eenduisend-En-Een Grimmige Nagte

Afrikaans
Die bundel, Eenduisend-en-Een Grimmige Nagte, roep deurentyd die sprokies van die broers Grimm, asook die w reld van Die Arabiese Nagte op. Soos Scheherazade moet die heldin "staaltjies ter wille van oorlewing" vertel. Soos elke sprokiesnag saam met die sultan is elke vers gevul met wonder, erotiek, obsessie, gevaar en vrees. Die skrywer verweef sprokies op 'n magiese manier aanmekaar om die realiteit van 'n komplekse w reld en die fantasmagoriese heelal op 'n simboliese aard aan te spreek. Yolanda Faye Holden het aan die Universiteit van die Noordweste studeer en het haar MA in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria voltooi.
ISBN
9781776055609
Språk
Afrikaans
Vikt
95 gram
Utgivningsdatum
2018-12-01
Sidor
80