
Die Wonderbaarlike Krag van Seën
Se n is om die wil, die genadeliefde, van God oor iemand of ʼn situasie te verklaar.
Wanneer ons se n uitspreek in opregte geloof, dan aktiveer ons God Se mag om iemand - en ook onsself - of ʼn situasie te verander vanwaar dit tans is tot waar God dit wil h .
Jesus het elke Christen gesag en mag gegee om ander in die Naam van die Here te se n sodat lewens en situasies verander. Die krag van se n is wonderbaarlik. Dit ontsluit die werking van die Heilige Gees wat vreugde, vrede, voorspoed en vrug wil bewerkstellig en gesondheid, sukses en beskerming skenk.
Ontdek in hierdie boekie hoe se n werk en leer om diegene te se n wat jou vloek of seermaak. Leer hoe se n jy jou huweliksmaat, jou kinders, jou huis en jouself, asook jou werkplek, jou land en gemeenskap - en ook vir God Self.
Jy kan jou w reld verander.
- Författare
- Richard Brunton
- ISBN
- 9780473624934
- Språk
- Afrikaans
- Vikt
- 59 gram
- Utgivningsdatum
- 2022-03-23
- Sidor
- 92