Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Fantasy & Sci-Fi
  3. Fantasy

Die Vrou in die Maanlig

Författare:
afrikaans
3,80 €

"Die Vrou in die Maanlig" is ''n versameling van 5 verhale - "Die Vrou in die Maanlig", "Die Geheim van die Lewe", "Die meisie met die Blou Oë", "Totsiens Pappa", and "Die Onbekende se Dood". Die verhale is paranormaal en misterieus. ''n Baie emosionele prosa wat lewe in die verhaal blaas. Die verhale is romanties, emosioneel en die lesers kan maklik empatie hê met die karakters.

Författare
Lathish Shankar
ISBN
9781071502587
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
29.7.2019
Förlag
Babelcube

Die Vrou in die Maanlig - Lathish Shankar - E-bok (9781071502587) | Adlibris nätbokhandel