Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Spänning
  3. Thrillers

Die Vloek

Författare:
afrikaans
13,30 €

<p>Op ’n snikhete somerdag in 1890 grawe ’n boer in die Bosveld anderkant Middelburg ’n leivoor op sy plaas. Onverwags verskyn daar ’n skedel onder sy graaf. Vyf geslagte later, terwyl hy worstel met die grondeis op Rietvallei, probeer Alwyn Baayenhoek die vloek ontrafel wat daardie geskende graf oor sy familiegrond gebring het. Alles word op die spits gedryf in ’n stormnag toe Alwyn en Mpho na Alwyn se pa in die Tygerpoort gaan soek.</p>

Författare
Johan Kruger
ISBN
9780799357684
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
1.8.2012