Gå direkt till innehållet
Die Rook wat Donder
Die Rook wat Donder
Spara

Die Rook wat Donder

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Piet en Peggy, saam met hulle baba dogter, Heather, staan ??op die punt om ''n gas te kry by hulle safarikamp huis ... Die versorging van hulle vriende se dogter vir ''n paar dae sal maklik wees. Piet, die grof en harde safari eienaar, het Oom Piet geword vir die klein Debi van die dag af wat hy haar veilig uit die wrak van die vliegtuig gebring het waarin haar ouers verongeluk het. Terwyl die donderweer rol oor die Afrika hemelruim, en ''n waarskuwing stuur aan diegene wat sou omgee om ag te slaan op die magtige Zambezirivier wat vorentoe beweeg soos ''n stootskraper, met niks om dit terug te hou nie ... Kan Piet die kind red van die woedende waters van die magtige Zambezi voordat sy oor die valle stort met die tuimelende waters en bose rotse onder?
Författare
Paul Zunckel
Översättare
Liezl Dreyer
ISBN
9781507140864
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2016-05-16
Förlag
Babelcube
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator