Gå direkt till innehållet
Die Regte Kandidaat
Die Regte Kandidaat
Spara

Die Regte Kandidaat

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Roelien is ’n rykmanskind wat voor die kansel besluit sy gaan nie met die man trou wat haar pa vir haar uitgesoek het nie. Dis net dat haar vlugtog ietwat rampspoedig begin lyk toe haar sportmotor haar in die middel van nêrens in die steek laat. Gelukkig kom ’n skoolbusbestuurder tot haar redding. En ongelukkig is hy nou nie juis die soort man wat in die soort omstandighede leef waaraan sy tot nou toe gewoond was nie. Maar sy soort lewe word vir haar al hoe aanneemliker, onder andere omdat hy so ’n verlammende uitwerking op haar het. Of die busbestuurder is wat hy voorgee om te wees, is egter ’n ander saak.</p>
Författare
Dina Botha
ISBN
9780799352863
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2013-01-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator