Gå direkt till innehållet
Die Laaste Weerwolf pak
Die Laaste Weerwolf pak
Spara

Die Laaste Weerwolf pak

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Gedurende die loop van die storie sal my lewe bedreig word deur ''n obsesiewe alfa weerwolf mannetjie. Die verassende aankoms van ''n tweeling broers Kendrix en Kennan leer my dat liefde wel bestaan. Die pak en ''n paar vampier vriende gaan saam baklei vir ''n gesamentlike doel- wraak. Verskeie groepe het al die einde van die wêreld voorspel mees bekend as die ''doomprofete''. In die loop van die tyd het die wêreld nie geëindig nie.
Mense vampiere en weerwolwe is nie deur gesofistikeerde wapens van die aarde afgevee nie. Die persone wat wel vir die uitwissing veantwoordelik was is die honderde wetenskaplikes wat dodelike virusse in proefbuise bewaar het vir verdere studie.
My naam is ''Julissa'' ''n vroulike alfa weerwolf van Romania.
Översättare
Elaine
ISBN
9781507143100
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2016-06-06
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator