Gå direkt till innehållet
Die 13de kaart
Die 13de kaart
Spara

Die 13de kaart

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Belia is ’n forensiese sielkundige en deel van die span wat ’n reeksmoordenaar moet ontmasker. Dié is ’n hoogs intelligente mens wat tergende leidrade op die misdaadtoneel laat, asof hy wil hê hulle moet hom vind. Die boodskap by elke slagoffer verwys na ’n spesifieke tarotkaart en Belia kry die spoor elke keer net te laat. Trouens, sy kan later voorspel wie die volgende slagoffer is, maar die moordenaar is haar elke keer een voor sodat sy die moord nie kan verhoed nie. Later begin die moordenaar sy slagoffers kies uit diegene wat die naaste aan Belia is. En die getal dertien word ’n refrein wat niemand kan miskyk nie. Maar daar is iets wat haar ontwyk, iets waarop sy haar vinger nie kan lê nie, nie betyds nie, in elk geval. Is die moordenaar dalk iemand uit haar binnekring, iemand wat presies weet wat sy elke uur van die dag doen, iemand wat haar met inligting voer? Dalk ’n lid van die polisie? Hy laat immers “skoongemaakte” misdaadtonele agter, nie ’n vingerafdruk nie, nie ’n voetspoor nie.</p>
Författare
Madelein Rust
ISBN
9780799367751
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
1.5.2014
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator