Gå direkt till innehållet
Bruid in brokaat
Bruid in brokaat
Spara

Bruid in brokaat

Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Stadig-stadig breek hy deur haar skanse met sy loslitlyf, sy onweerstaanbare sjarme, sy meeslepende geesdrifMaar Gerbrandt Louw ís te goed om waar te wees. Agter die gul glimlag, skuil ’n aartsbedrieër, glo Roda, ’n opportunis wat haar én haar oom om die bos lei. Hulle besoek die tekstielmuseum in Kioto, Gerbrandt leer haar ’n stukkie van Japan ken. Vir die eerste keer kry haar hart vlerke, klop die liefde aan haar deur.Maar oopmaak, durf sy nie. Oral wag Dianne — op die lughawe, in die hotel. Gerbrandt kan sy nie vertrou nie. Sy weet van sy planne, sy gekonkel. Haar pyn is haar geheim. Maar wat van sy verraad?</p>
ISBN
9780799378221
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2016-05-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator