Gå direkt till innehållet
Ben en die boelies
Ben en die boelies
Spara

Ben en die boelies

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer. Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders. Hierdie is die derde boek in die baie gewilde Ben-reeks. Die eerste boek in die reeks, Ben gaan skool toe, is binne ses maande na sy verskyning herdruk en meer as 1700 kopieë is binne die eerste nege maande verkoop. Die boek is ook met ’n ATKV-Woordveertjie bekroon. Die tweede boek in die reeks Ben en die groot toets is net so gewild.</p>
Författare
Zuleka Smit
ISBN
9781779880239
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2024-03-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator