Gå direkt till innehållet
As die lentebloeisels bot
As die lentebloeisels bot
Spara

As die lentebloeisels bot

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Toe rekenmeester Zelri Cloete se mededinger as afdelingshoof aangestel word op grond van al Zelri se harde werk, is sy woedend en ontnugter.By haar broer op sy wildreservaat, Enigma, ontmoet sy vir Phillip de Necker, ’n aantreklike blonde veearts met die mooiste blou o. Phillip doen snaakse dinge aan haar. Hy maak haar woedend, laat haar lag en vir die eerste keer in jare voel sy spesiaal. Sy’t nie liefde kom soek nie, maar sy kan dit ook nie ontwyk nie. Gaan die liefde die som van haar lewe laat klop?
Författare
Corne van Rooyen
ISBN
9781779875952
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2025-10-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator