Gå direkt till innehållet
Alles Wat Ek Nodig Het
Spara

Alles Wat Ek Nodig Het

Författare:
inbunden, 2021
Afrikaans
Of jy nou krag nodig het vir 'n moeilike dag, of troos te midde van uiters uitdagende tye, ALLES WAT EK NODIG HET sal jou bemoedig met beloftes en hoop uit God se Woord. Die 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan sal jou bewus maak van God se teenwoordigheid in jou lewe en dat Hy alles voorsien wat jy nodig het.
Word bemoedig om God se liefde elke dag uit te leef terwyl jy inspirasie put uit die Skrifgedeeltes en die plat-op-die-aarde raad en bemoediging van Angus Buchan.
Författare
Angus Buchan
ISBN
9781431625338
Språk
Afrikaans
Vikt
500 gram
Utgivningsdatum
21.9.2021
Förlag
CUM
Sidor
372