Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Alles is perfek

Författare:
afrikaans
5,20 €

Die weduwee en sterrekundige, doktor Emma Holbrook, se toekomsplanne sluit nie ’n babadogtertjie in nie. Sy wil vir NASA werk en gaan haar kind laat aanneem. Maar die aantreklike dokter Simon kKrynauw, wat haar dogtertjie wil aanneem maak haar hart baie deurmekaar.

Författare
Dina Botha
ISBN
9780799385144
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
1.7.2017