Gå direkt till innehållet
1. Böcker
2. Romaner
3. Tecknade serier & manga

Agent Snoet

Författare:
afrikaans
9,40 €

Professor Mapstieks is een van die bekendste wetenskaplikes in die land. Sy nuwe uitvinding, die Windlawaai, is pas gesteel. Die Windlawaai kan enige masjien van ’n afstand beheer – en as dit in die verkeerde hande beland, kan dit verskriklike gevolge hê.

Agent Snoet kry opdrag om die diefstal te ondersoek. Maar soos gewoonlik is dit sy slim kat, Felino, wat die eintlike baasbrein agter die ondersoek is.

Kort voor lank kry Snoet en Felino die wind behoorlik van voor – en dit lyk of Felino dalk die laaste van sy nege lewens kan verloor ...

Illustratör
Alistair Ackermann
ISBN
9780799378931
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
1.4.2016

Agent Snoet - Francois Bloemhof - E-bok (9780799378931) | Adlibris nätbokhandel