Gå direkt till innehållet
Afspraak vir twee & Altyd ’n antwoord
Afspraak vir twee & Altyd ’n antwoord
Spara

Afspraak vir twee & Altyd ’n antwoord

Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Afspraak vir twee – Louise Minnaar<br>Lelanie weet sy moenie moed verloor nie. Iewers wag die perfekte man nog vir haar. Sy het nie verwag dat hy by die spreekkamer sal instap en vir haar glimlag met mooi lagplooitjies om sy oë en sy dogtertjie op sy heup nie.<br>Altyd ’n antwoord – Annarie Linde<br>Nadien weet haar vakansie is ’n teleurstelling maar nou staan sy in die arms van Jan-Karel en hy sit sy mond op hare: teer verkennend oortuigend en in beheer. Die loerie roep verskrik daar naby maar Jan-Karel steur hom nie daaraan nie. Nie voor sy uitasem in sy arms staan en bewe nie. Skoon uit haar doodloopstraat uit.</p>
ISBN
9780799394641
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2019-05-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator