Gå direkt till innehållet
Afrikaans +: Chop-Chop
Afrikaans +: Chop-Chop
Spara

Afrikaans +: Chop-Chop

Författare:
Engelska
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Afrikaans + is n leerdergesentreerde studiegids vir leerders wat Afrikaans as addisionele taal neem, propvol voorbeelde waarvan die verduidelikings in Engels is. Riglyne vir staatskole en die IEB-skole word verskaf en daar is gratis aanlyn hulp vir elke hoofstuk beskikbaar. Die boek is deur n paneel kundiges geskryf wat die uitdagings van die addisioneletaalleerder verstaan. Dit is geskryf volgens die nuutste AWS (2017) en is modulr sodat dit maklik opgedateer kan word. Daar is ses afdelings: begrip, taal, literatuur, mondeling, woordeskat en skryfwerk. n QR-kode neem leerders na n pasgemaakte webruimte wat gereeld opgedateer word. Op di webruimte is daar ekstra voorbeelde en riglyne, drilwerk, en groot gedeeltes daarvan is gratis.
Författare
Marieta Nel
ISBN
9780639600741
Språk
Engelska
Utgivningsdatum
2021-06-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator