Gå direkt till innehållet
Abel se ontwaking
Spara

Abel se ontwaking

Författare:
pocket, 2012
Afrikaans
Op sy erf buite Johannesburg bewerk Abel Lotz die velle van klein diertjies om te verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in die stad verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag beplan Abel iets besonders. Hy soek 'n nuwe gesig: di van 'n mooi jong vrou. Ella Neser gryp se eerste moord as ondersoekbeampte.
Författare
Chris Karsten
Upplaga
20th Keywords ed.
ISBN
9780798183499
Språk
Afrikaans
Vikt
490 gram
Utgivningsdatum
2012-05-10
Sidor
386