Sökt på: bok dina
totalt 4 402 träffar
Angelique en die boekanier
Angelique van Olgen se gees is net so onblusbaar soos haar rooihare. Op veertien staan sy haar man teen ’n seerower. Op agttien bekoor sy ’n aristokraat. Albei mans maak emosies in …
Impulsiewe besluit
Angilika besef haar lewe beweeg in ’n doodloopstraat af. Sy is alleenlopend, en sy het geen vooruitsigte in haar werk nie. Tot die dag wat sy in ’n boemelaar vasloop …
Handbuch Sprache in der Bildung
Das Handbuch Sprache in der Bildung versammelt Beiträge, in denen die Aushandlung, sprachliche Konstruktion und …
Soen my, asseblief
Met haar leeruitrusting en motorfiets is Anika nie wat Rynard as ’n “dokter” sou bestempel nie. Hy het onlangs die Krynauw Kliniek-administrateurspos by sy broer oorgeneem en was …
Dis effens gekompliseerd
Wat doen ’n meisie wanneer sy haar verlowing verbreek en op dieselfde dag haar in ’n uiters aantreklike skrywer vasloop? Een wat haar uit die staanspoor van haar eks verloofde laat …
Refuge: A Novel
“Rich and colorful… [Refuge] has the kind of immediacy commonly associated with memoir, which lends it heft, intimacy, atmosphere.” –New York TimesThe moving lifetime relationship …
Conceptions of Childhood and Moral Education in Philosophy for Children
Philosophy for Children (P4C) has long been considered as crucial for children's ethical and moral education and a decisive contribution for education for the democratic life. The …
Jy is onvervangbaar
Magriet Aggenbach kom lek haar wonde in die Kaap nadat haar vriend haar vir ’n ander vrou gelos het. Haar tannie Jacky se restaurant maak nie genoegsaam wins nie en Magriet moet …
Die Regte Kandidaat
Roelien is ’n rykmanskind wat voor die kansel besluit sy gaan nie met die man trou wat haar pa vir haar uitgesoek het nie. Dis net dat haar vlugtog ietwat rampspoedig begin lyk toe …
Understanding Tourette Syndrome
Understanding Tourette Syndrome provides accessible, concise, evidence-based guidelines on this neurodevelopmental disorder, offering parents and professionals a deeper scientific …
Liefde met die eerste oogopslag & Net tot na die einde
Anele aanvaar Devan Steward se onweerstaanbare aanbod om sy private boekversameling uit te sorteer. Onder sy dak leer ken sy die man agter die ongeduldige kliënt en sy verloor haar …
Take off Your Party Dress
Journalist Dina Rabinovitch had just turned 40 when was diagnosed with breast cancer in September 2004. At that point she didn't know a thing about the disease. By the time of her …