Sökt på: oor bok
totalt 1 423 träffar
Tippie se eerste boek oor syfers
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat …
Polyamide Thin Film Composite Membranes for Water Applications
The global market for polymeric membranes used in water and wastewater treatment is experiencing robust growth, with polyamide (PA) thin film composite (TFC) membranes dominating …
My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente
Te dikwels as ouers dink ons eenvoudig nie daaraan om veiligheidskwessies rakende honde te leer nie, totdat daar ''n situasie gebeur. Dit is nie die tyd vir onderrig nie, maar vir …
Kwaailappies: Stories oor Afrikaans se komvandaan
DIE BOEKHierdie boek sal vir kinders ’n omvattende, maar maklik leesbare geskiedenis van Afrikaans se taalontwikkeling gee. Die taal se lang geskiedenis – wat reeds 2 …
Oor Bokdrolletjies en Rosyntjies
Toe Prof. Jonathan Jansen ''n kind was, het sy ma ''n spreekwoord gehad wat hom bygebly het: My kind, bokdrolletjies is nou eenmaal nie rosyntjies, al lyk dit baie dieselfde. Moet …
150 Aanhalings Oor Sukses En Die Lewe
“Mislukking kan jou vernietig as jy swak is, maar as jy sterk is kan jy mislukking vernietig"-Wael El-ManzalawyEen aanhaling kan ''n hele hoofstuk opsom. Hierdie boek bevat sowat …
Oor Berge en Dale
Daar is nie ''n plaasdraad te hoog, grondpad te sinkplaat of aanwysings te gebrekkig om die geskiedkundige Jackie Grobler te keer nie. Wanneer hy ''n monument in sy visier het, sal …
Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1
Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van geweet het nie aangaande die Joodse leefwyse.Jy sal uitvindHoekom …
Bloed Maan Oor Afrika
Afrika, ''n plek waar bygeloof en toordery diep loop, ''n plek van skoonheid, maar waar die dood in die skadu skuil. ''n Land gehul in misterie met antieke oortuigings wat prut net …
Skemer oor Aasvoelkop
Storm oor Dini Salam
26. STORM OOR DINI SALAM - SAHARA AVONTUUR REEKSIn die suidelike Sahara, by die Franse Vreemdelegioen se hoofgarnisoen in Dini Salam, heers daar chaos. ’n Drukkende menigte …
Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word
Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. …