Sökt på: Sökresultat
totalt 208 träffar
Sien jou in my drome
Biokinetikus Mina Strydom weet sy’s anders. Soos haar Ierse Ouma Wilhelmina, voel sy ook mense vir wie sy lief is, se pyn aan. Haar bekommernis oor haar ma, twee sussies en drie …
Krok en Dil Vlak 3 Boek 7
Dil voel ''n bietjie siek. Hy hoes en proes. Krok sê hy moet in die bed bly. Maar Dil is nie ''n maklike pasiënt nie ... Het dokter Krok die regte medisyne om hom gesond te kry.
Roekeloos verlief
Steffie Fritze, eienaar van mobiele troeteldierspa wil beslis nie op die rak bly sit nie, maar haar pogings om die regte lewensmaat te kry, loop telkens op ’n ramp uit.Toe haar pad …
Klein boek -Begriptoetsboek
’n Heerlike doen-saam-aktiwiteitsboek vir die klaskamer. Gebaseer op die eerste ses boekies van Die klein boek van-reeks deur Fanie Viljoen. Tekste uit elk van die ses boekies word …
Liefde en Koeëls
"As jy van sielkundige speurverhale met ''n tikkie humor en romanse hou, sal jy van Sam Smith hou." Dit was ''n week sedert die voorval by die verlate steengroef, ''n week sedert …
Sinkplaatpad na liefde
Deziré Kriek, ‘n bestuursinstrukteur, sukkel om kop bo water te hou en die enigste manier waarop sy haar onderneming kan red is om ‘n kontrak te sluit met ‘n wildsplaas wat …
Leesgids: Die verdwyning van Seamus Smit
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. By elke hoofstuk is daar ’n opsomming, vrae, interessante en/of moelike woordeskat wat uitgelig word, …
Net nie ''n hond nie
Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê! ’n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en …
Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 4-7
Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos …
Hand aan hand
Beeldskone Elzibi Nel, eks eerste prinses in ’n Mejuffrou Suid-Afrika kompetisie, het absoluut geen gemis in haar lewe nie. Sy is heeltemal gelukkig met haar vriende en haar …