Sökt på: Sökresultat
totalt 78 träffar
''n Tyd om te sing
Tien jaar gelede het hy haar hart verniel. En hier, sonder waarskuwing, stap hy weer in haar lewe in – met daardieontstellend sexy stoppelbaard ...Destyds was hy Ruan Smit, nou is …
Noodvlug vir haar hart
Dokter Isabelle Cronjé geniet haar loopbaan as vlugdokter, al bevind sy haar dikwels in die skadu van haar pa, die hospitaalgroep se grootbaas. Dan rig een van haar ekskêrels sy …
Studiegids: WEG
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal leerders help om die roman se letterkundige aspekte beter te verstaan en die roman in …
Studiegids: Gerook
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal onderwysers baie help met die analise, voorbereiding en aanbieding van die roman in die …
Vlamme van gister
Leonie en Stefan is beste vriende. Hulle was lank terug kortstondig in ’n verhouding, maar dit het nie uitgewerk nie. Nou is hy verloof aan haar beste vriendin, Olga. Leonie wíl …
Toe gebeur Vegas
Predikantsdogter Vanessa word een oggend in Las Vegas wakker met die skokbesef: Sy het by haar verloofde se beste vriend geslaap en met hom getrou!Nie sy of Luhan kan enigiets …
''n Kristal Engel
’n Dronk belofte van verlowing het Thor se familie teen hom gedraai. Sal Thor Pia se vergifnis verdien en hulle weghardlopende kinders betyds vir Kersfees vind?Na ''n nag van …
Begin Meditasie
Wil jy in staat wees om ongemak uit te skakel, minder angs te hê, beter te slaap met ''n helder verstand, en depressie te klop? Vir die langste tyd is bewustheid deur …
Studiegids: Die Lewe se vuil houe
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gidse is ideaal vir onderwysers om die analise van die roman te vergemaklik: literêre aspekte …
Ek Sweer Dit Het Net So Gebeur
VoorwoordDaardie ongemaklike stilte wanneer jy nie meer weet waaroor om te praat nie. Jy is op die punt om in 'n donker afgrond van jou denke te val, wat nou in 'n doolhof verander …
n Skandalige soen
Mary, oftewel Prinses Marié Elizabeth van Habsburg, staan op trou met Prins Octavius van die prinsdom van Kyburg. Hy is egter ver van haar ideale man: Oorlogsugtig en wreed. Dan …