Filter
Maak jou sitplekgordel vas vir 'n monster-avontuur!Adriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter.Op 'n dag ontdek hy en sy pa die wrak van …
Kan jy vlug van wie jy regtig is? Lula Prins wil oor begin op Heydendal. 'n Nuwe lewe, 'n nuwe dorp, 'n nuwe naam. Anoniem. Dan stap 'n nuwe man ongenooid by haar lewe in en haar …
Een oomblik. Twee mense. Drie skote. In 'n oogwink kan alles verander. Inneke ontmoet vir Logan op haar eerste dag by haar nuwe skool. Daar is onmiddellik 'n vonk tussen die twee. …