Sökt på: Böcker av Chanette Paul
totalt 35 träffar
Branders van liefde
Branders van liefde: twee van Chanette Paul se gewildste romantiese komedies in een bundel.
Springgety
Vier kruise op Springklip getuig van slagoffers wat óf daar afgespring óf gestamp is. En daar kort nog twee kruise, weet Lily. Is daar iemand op Kruisbaai wat glo hy mag besluit …
Maanschijnbaai 1: Jo & Sue
Toe Jo Calitz die liederlike kasarm op ''n lieflike stuk aarde by haar vervreemde en baie eienaardige oupa erf, besef sy nie dit kan haar en die drie mense naaste aan haar se …
Droomvanger
Die mistigheid is klam en koel en dwarrel in vlae teen haar vel. Sy sak weg daarin. Los daarin op. Die mis rol nog digter teen haar aan, begin haar versmoor. Sy asem die digte …
Op soek na ’n held
Kiara Albertyn, skrywer van vele romanses, se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onklaar, Skat, haar Persiese kat, stel haar gedurig in die verleentheid en sy kry nie ’n held …
Raaiselspieël
Frieda se heldersiendheid is ’n gawe wat haar pyn besorg. Te meer toe haar pa uit die dood met haar oor sy biografie praat. Maar só kom die man van haar hart haar pad langs.