Sökt på: Sökresultat
totalt 2 111 träffar
Towernagte & Kismet
Towernagte ”“ Ida Bester-Gräbe In die verre noorde van Noorweë wag Rhoda tevergeefs vir die son. Dit is haar derde Mørketid en sy kan nie die donker afgeskud kry nie. Haar ma is …
Klasgids Sept LS Silwer
Ontvang elke maand 'n uitgawe met artikels vir elke fase
Klasgids Febr 2021 LS Silwer EPDF
Klasgids is al meer as 50 jaar lank die Afrikaansonderwyser (Afrikaans huistaal en eerste addisionele taal) se regterhand in die klaskamer. Die tydskrif verskyn kwartaalliks en …
Klasgids September 2022 HS Silwer
Klasgids word spesiaal vir die onderwyser in die klas saamgestel. Kies uit take vir elke fase, meng en pas die vrae en gebruik die tekste as wegspringplek vir jou eie werk.
Die Diva en die Dokter
Van opera weet oor-, neus- en keelspesialis Justin Fincham bloedweinig, maar hy ken ’n mooi vrou wanneer hy een sien. En wanneer sy vra dat hy haar bystaan om van ’n lastige man …
Oorlewingsgids vir n bedonnerde diva
Simoné se tweede huwelik eindig ook rampspoedig. Op die Vrystaatse dorpie waarheen sy en haar seun hulle begewe, word hulle omring van kleinburgerlikes, groot geeste en veral een …
Madeliefie in Namakwaland
Hanna maak ’n plan ...Die lewe het nie vir Hanna Dekker wafferse kaarte gedeel nie: Sy moes ’n belowende loopbaan in die stad laat vaar om haar pa op ’n Namakwalandse dorpie te …
Formuleliefde
Formule-een-wêreldkampioen Jarod Hunter verpes die media, maar hy laat Catherine Hunter, ’n joernalis, onder valse voorwendsels naby hom toe. Hy kan haar nie weerstaan nie … totdat …
Liefde ruik soos katjiepiering
Die reuk van liefde. Alles in Hansie Liebenberg se lewe loop gelyk skeef, maar sy gaan nie dat dit haar onderkry nie, al voel sy haar beskermengel laat haar in die steek. Sy …
Spooksoeker 2
Warno Alberts is onder die indruk dat hy ''n nuwe begin kan maak ná sy ontmoetings met spoke in Spooksoeker # 1. Ongelukkig is dit nie sy lot nie. Sy pad kruis weer met ''n reeks …