Sökt på: Böcker av Vita du Preez
totalt 12 träffar
Woestynroos
Kato het ’n ooreenkoms met haar lewenslange vriend dat hulle ’n kind saam sal hê sonder dat hulle trou. Al twee is vasberade om daarby te hou. Hulle het egter nie rekening gehou …
Wilde Klawer
McKenna wilde het ’n spesiale gawe om deur aanraking te “sien”. Vir hierdie ekstrovert is dit eerder ’n vloek as ’n seën. In haar reis na selfaanvaarding leer McKenna dat …
’n Man vir Mia
Rob Kellerman trek vroue soos ’n magneet na hom toe aan. Almal sê dit gaan nog sy ondergang beteken. Boonop is hy suksesvol en skatryk. Hy maak sy eie reëls en toe hy besluit dat …
Die Pad Na Liefde
Jana sál naak vir die befoeterde Hugo Mijnhardt poseer en haar nuwe selfvertroue bevestig wat haar eksman so stelselmatig afgetakel het. Maar hoe bly ’n mens professioneel as Hugo …
Skuiling van die hart
Martienne Malherbe se dobbelaarpa verpand haar aan ’n swerwer wat haar aan die swakkeling-hanskakie Herklaas Potgieter verkwansel. Herklaas verrinneweer haar, maar sy raak lief vir …
Liefdesles
Liefdesles is die derde en laaste boek in Vita se trilogie. Klaskamer en Skoolgeld was die eerste twee. Daniël en Emma se verhouding is steeds ingewikkeld: Daniël probeer sy …
Waar die son omdraai
Thea is ’n sepiester wat met ’n geskende gesig gelaat word ná ''n motorongeluk. In Mosambiek, waar sy haar nou aan lydendes toewy, ontmoet sy Matt, ’n monnik in wording ”¦