Sökt på: Sökresultat
totalt 32 träffar
Beminde Verraaier
BEMINDE VERRAAIER - WOESTE LAEVELD REEKSDeur die ruigtes beur Len van Staden heen tot op die oewer van ’n groot rivier. Dit wemel daar van seekoeie en krokodille en in die ruigtes …
Die Buiter en sy Bende
DIE BUITER EN SY BENDE - DIE BUITER REEKSLees gerus die opwindende verhale van ? man wat ’n merkwaardige dubbele lewe gelei het. Hy word die Buiter genoem. Mense sien hom as die …
Die Spore Roep
DIE SPORE ROEP - SAHARA AVONTUUR REEKSDie patrollie van sersant Catroux is nou al vir twee weke in die snikhete Sahara woestyn, maar tot op hede het hulle nog niks gewaar om oor …
Geen Vergiffenis
GEEN VERGIFFENIS - WOESTE LAEVELD REEKSDie reeds beroemde Len van Staden, spesiale polisie-agent van die Regering van die Suid-Afrikaanse Republiek, tree andermaal op in hierdie …
Die Maagd van die See
DIE MAAGD VAN DIE SEE - MAAGD VAN DIE SEE REEKSSimon Verbeek, die groot seeman met sy lang, swart hare en sierlike swart baard, het oorlog verklaar teen alle seerowers. Want …
Vuilspel op die Vlaktes
VUILSPEL OP DIE VLAKTES - RYK SCHOONRAAD REEKSVuilspel op die Vlaktes is so vol aksie en so romanties soos die skitterendste “wilde weste”-verhaal wat u nog gelees het. Die verhaal …
Wraak trek oor die Sahara
WRAAK TREK OOR DIE SAHARA - SAHARA WOESTYN REEKSTex het aangesluit by die Franse Vreemde Legioen in die magtige Sahara woestyn, op soek na weerwraak teenoor ’n Duitse offisier wat …
Tamar van die Woud
TAMAR VAN DIE WOUD - TAMAR VAN DIE WOUD REEKSTamar is die heerser van oermense in ’n verlore koninkryk in die hartjie van die Kongo. Hy en sy mense woon vreedsaam daar in ’n ou …
Hoefslae teen Middernag
HOEFSLAE TEEN MIDDERNAG - WOESTE LAEVELD REEKSHierdie verhaal speel af in die tydperk 1835 - 1887 tydens die storm en drang jare van die Oostelike Transvaal, toe die geel erts …
Ruiters van die Dood
RUITERS VAN DIE DOOD - WOESTE LAEVELD REEKSHierdie verhaal, soos ook die ander in die reeks, speel af in die tagtigerjare van die vorige eeu toe Barberton, in die bergwêreld van …
Die Buiter
DIE BUITER - DIE BUITER REEKSLees gerus die opwindende verhale van ? man wat ’n merkwaardige dubbele lewe gelei het. Hy word die Buiter genoem. Mense sien hom as die rykste edelman …
Gemaskerde Moordenaars
GEMASKERDE MOORDENAARS - DIE SWART LUIPERD REEKSLeon moes vroeg al leer om ’n sak mielies op sy skouer te gooi en daarmee wa toe te stap. Skaars was hy veertien jaar oud toe hy al …