Sökt på: Böcker av Braam le Roux
totalt 10 träffar
Beminde Verraaier
BEMINDE VERRAAIER - WOESTE LAEVELD REEKSDeur die ruigtes beur Len van Staden heen tot op die oewer van ’n groot rivier. Dit wemel daar van seekoeie en krokodille en in die ruigtes …
Geen Vergiffenis
GEEN VERGIFFENIS - WOESTE LAEVELD REEKSDie reeds beroemde Len van Staden, spesiale polisie-agent van die Regering van die Suid-Afrikaanse Republiek, tree andermaal op in hierdie …
Hoefslae teen Middernag
HOEFSLAE TEEN MIDDERNAG - WOESTE LAEVELD REEKSHierdie verhaal speel af in die tydperk 1835 - 1887 tydens die storm en drang jare van die Oostelike Transvaal, toe die geel erts …
Ruiters van die Dood
RUITERS VAN DIE DOOD - WOESTE LAEVELD REEKSHierdie verhaal, soos ook die ander in die reeks, speel af in die tagtigerjare van die vorige eeu toe Barberton, in die bergwêreld van …
Gemaskerde Moordenaars
GEMASKERDE MOORDENAARS - DIE SWART LUIPERD REEKSLeon moes vroeg al leer om ’n sak mielies op sy skouer te gooi en daarmee wa toe te stap. Skaars was hy veertien jaar oud toe hy al …
Die Poort van Trane
DIE POORT VAN TRANE - WOESTE LAEVELD REEKSIn die woeste bosveld van Oos-Transvaal het ’n meisie verlore geraak. Sy bevind haar in ’n gebied wat wemel van roekelose fortuinsoekers, …
Vlam van die Laeveld
VLAM VAN DIE LAEVELD - WOESTE LAEVELD REEKSWeet u dat Suid-Afrika ook sy eie, egte “cowboy”-tydperk gehad het...? Hier is dit in aksiebelaade stories!Dit was in die dae toe vroue …
Die Mensvreters van Tsawo
DIE MENSVRETERS VAN TSAWO - DIE SWART LUIPERD REEKSDie kluisenaar van die Blouberge se vader was ’n grootwildjagter. Op ’n dag verdwyn hy saam met twee van sy handlangers in die …
Vonnis van die Berge
VONNIS VAN DIE BERGE - WOESTE LAEVELD REEKSIn die woeste avonturiersdorp van Barberton, reik die landdros ’n lasbrief uit vir die arrestasie van Johan Grimbeek, op aanklag van …
Spore in die Dou
SPORE IN DIE DOU - WOESTE LAEVELD REEKS Die bloedigste moord wat mens jou kan voorstel, vind op ’n helder maanlig nag in die hartjie van die Woeste Laeveld plaas, maar dit is nie …