Sökt på: Sökresultat
totalt 6 träffar
Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 2: Partytjiepret
In Partytjiepret moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan wat amper daartoe gely het dat Dedrei nie aan die danskompetisie kan deelneem nie. Sy moet help om die vloere van die …
Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 1: Die soektog
In Die soektog besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle nie meer iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar’s nie genoeg geld vir hulle om aan sportaktiwiteite …
Plotting and scheming
In Durban Kyla cannot understand why her father does not turn up as he had promised. During the kata-demonstration she hurts her ankle. Then to crown it all, she overhears a …
’n Hart vol sand
’n Boeiende jeugroman wat enersyds ’n blik bied op die realiteite wat jong mense op ’n klein, plattelandse gemeenskap in die gesig staar, maar terselfdertyd ook ’n ver-maaklike …
Konkels en skelmstreke
In Durban kan Kyla nie verstaan waarom haar pa nie opdaag soos hy belowe het nie. Tydens die kata-demonstrasie beseer sy haar enkel. Om alles te kroon, hoor sy ’n ontstellende …