Sökt på: Böcker av Lize Roux
totalt 28 träffar
Stalmaats 11: Sirkusperde
Die sirkus is op pad! Anri, Megan en Karen kan nie wag om die Lombardi-sirkus in aksie te sien nie - veral die pragtige, spierwit Arabierperde. Maar dan begin iemand skokkende …
Stalmaats 1: Perdedrome
Anri mis haar beste maat en haar ou ryskool. Sy is sommer vies omdat haar pa na ’n ander dorp verplaas is. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan en Karen, twee van die ruiters by haar …
Stalmaats 9: Vrye teuels
n Volle drieduisend rand! Anri, Megan en Karen kan hulle ore nie glo toe hulle uitvind hulle het die tweede prys in ''n groot fotokompetisie gewen nie. Maar wat gaan hulle met die …
Stalmaats 19: Pretrit
Anri is opgewonde toe sy hoor haar beste vriendin van haar vorige ryskool kom kuier. Anri kan nie wag om Nadine aan Megan en Karen voor te stel nie. Maar Nadine lyk nie baie …
Print, Text and Book Cultures in South Africa
This book explores the power of print and the politics of the book in South Africa from a range of disciplinary perspectives-historical, bibliographic, literary-critical, …
Stalmaats 7: Seeponies
Dit gaan die lekkerste vakansie ooit wees! Tien luilekker dae by die see ... Sommer die eerste dag by Ankerpunt maak Anri en Megan ''n ongelooflike ontdekking ... Tussen die kranse …
Stalmaats 16: Wegholrit
Anri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp wat voorlê. Maar wat gaan skielik met Karen aan? Anri-hulle moet probeer uitvind wat fout is …
Stalmaats Omnibus 1
Die eerste vyf boeke in die gewilde Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus! Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam …
Stalmaats 5: Die Beroemde Ruiter
In die vyfde boek in die Stalmaats-reeks, is Anri-hulle baie opgewonde. Die tiener-ster Victor Brink gaan die Dagbreek-ryskool besoek om sy nuwe musiekvideo te verfilm. En dis nie …
Stalmaats 10: Gevaar op Dagbreek
Daar is ''n nuwe ruiter by die Dagbreek-ryskool. Anri, Megan en Karen is opgewonde om maats te maak met Sune. Maar hoekom tree sy partykeer so vreemd op? Hoe beter Anri die nuwe …
Stalmaats 4: Die Spookperd
Anri, Karen en Megan is baie opgewonde. Tannie Maja en oom Dewald beplan ''n opwindende pretrit vir die Stalmaats. Twee hele aande in die veld saam met die perde. Maar sommer op …
Stalmaats omnibus 4 (Boek 16-20)
Die gewilde Stalmaats-boeke verskyn nou vir die eerste keer saam in ’n reeks lekkerlees-omnibusse! Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die …