Sökt på: Böcker av Elize Davies
totalt 16 träffar
Vermetele mansmens
Hoe durf die arrogante, aantreklike Suid-Afrikaanse toeris Ben Breytenbach in Karli se lewe in Griekeland kom inmeng? Hy krap alles deurmekaar, asof sy geen sê in die saak het nie, …
n Wetenskaplike benadering
Leandi Steyn keer terug na die Kaap om seker te maak dat haar broerskind, Madelein, versorg is. Vanuit die staanspoor bots sy met Madelein se voog, dokter Leon Hattingh. Volgens …
Onmoontlike mansmens
Karien Kruger trou met Hugo Steyn omdat hy dan die beplande ontwikkeling van haar tuisdorp sal stopsit. Die saketransaksie beweeg egter gevaarlik na aan haar hart wanneer sy besef …
Iemand soos Zander
Almal dink hulle wil ’n huisie by die see hê totdat hulle die buurman ontmoet. Wanneer Lori Lategan uitvind sy erf haar oupa se huis op Skulpbaai, lei sy aan dubbele skok. Haar …
Heeltemal seker
Linda Nagel beland onbeplan op ’n afgeleë wildreservaat in Zambië waar Ben Lategan, vryskutwildfotograaf, haar kry. Hy vermoed sy is ’n joernalis wat op sy spoor is en hy haat …
Liefste verleidster
Annette raak verlief op haar ridder-bestuurder-fotograaf. Maar markus het vroeg-vroeg al geleer dat hy op niemand kan staatmaak nie en sy emosies is stewig verskans agter ’n …
Allermooiste meisie
Irma Vermeulen gaan Groenboskloof toe om ‘n nuwe lewe te begin nadat Henry Randall, aan wie sy ‘n kort rukkie verloof was, haar lewe vergal het. Boonop het hy haar in groot …
Maanligliefde
Mariëtte se lewe is soos haar kaste, netjies georden, met geen plek vir belaglike emosies soos die liefde nie. Nog minder is daar plek vir aantreklike hartebrekers soos Leon …
Onverwags liefde
Wat gee arrogante Steyn die reg om Lizelle sonder rede te wantrou en te kritiseer? Boonop dwing hy haar terug na Nelslaagte - die plek wat sy nooit weer wou sien nie. As hy net nie …
Onweerstaanbare vyand
Irma Delport het grootgeword met die wete dat elke Retief die vyand van elke Delport is. As Dreyer net nie so aantreklik was en net nie so lekker gesoen het nie ...
Liefste rooikop
Wenner van die ATKV-Woordveertjie vir RomanseEldri Immelman se skatryk ouers word deur joernalis Dewald ontmasker as bedrieërs wat jare lank hulle beleggers se geld steel. Hulle …
Verlief op die hartebreker
As skoolkind was Carli dolverlief op haar ouer broer se vriend Rudolph Beyers. Hoekom het sy haar dan so skaamteloos gedra toe hy by die maskerbal vir haar matriekafskeid opgedaag …