Sökt på: Böcker av Carina Diedericks-Hugo
totalt 19 träffar
Thomas@sms.net
Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes ’n nagmerrieondervinding in ’n hyser en dan word hy vir ’n week lank geskors.
Permanente ink
Kaapstad word deur ’n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies”¦ En almal word op dieselfde manier gevind.
Thomas@aksie.net
Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om ’n sepiester te wees. Hy het immers ’n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewildste TV-reeks óóit! En sy mede-ster is boonop …
Thomas@scorpion.net
Thomas and his best friend Hannes can't wait to try out the new computer game they got from Harry at the Cyber Tiger Internet Cafe. But something is wrong with it. Right in the …
Thomas@skaduwee.net
Thomas hoor toevallig hoe twee mans planne beraam om ’n besending onwettige vuurwapens van die hawe tot in die hartjie van Kaapstad te kry. Thomas word in die onderwêreld van …
Thomas@gps.net
Thomas en die res van die graadneges is opgewonde toe ’n Amerikaanse uitruilstudent ’n paar dae by hulle moet deurbring. Maar waarom tree James McCallister so vreemd op? En wat …
Thomas@geraamte.net
’n Skooltoer na Namibië saam met al sy pelle. Thomas kan skaars aan iets cooler dink. Boonop gaan hulle die geheimsinnige Kolmanskop besoek ”“ ’n ou spookdorp wat byna onder die …
Thomas@skerpioen.net
Thomas en Hannes kan nie wag om ’n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. ’n …
Thomas@nagmerrie.net
Dinge is in rep en roer oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk asof …
Die verdrinking van Josua van Eden
Vir Josua het dit begin die dag toe hy deur dieweerlig getref is. Toe hy bykom, sien hy ’n engel.’n Blonde engel met ’n laptop onder haar arm.Wat hy nie kon sien nie, is dat …
CAPS Thomas@sms.net
Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes ’n nagmerrieondervinding in ’n hyser en dan word hy vir ’n week lank geskors omdat hy die ou drel van ’n …
Thomas@aqua.net
Die derde avontuur in die topverkoper-reeks Thomas@ is hier! Die toetsreeks is verby en ’n wonderlike langnaweek by die see lê vir Thomas-hulle voor. Maar dan begin dinge lelik …