Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks is in essensie ''n nostalgiese blik op sy grootwordjare op die platteland van Suid-Afrika gedurende die 1950''s en 1960''s.
Het jy al die een gehoor van die ref wat die Bokke tereggewys het dat ‘die Engelse julle darem nou lekker donner’? Of van Bob Skinstad se ‘noodgebed’ voor ’n wedstryd en hoe …