Filter
Deckare & kriminalromaner
Filter
Twee skynbaar onverwante moorde word gepleeg.Die eerste, die aand wat Suzaan Louw by die supermark stop om 'n paar inkopies te doen. Die tweede, op die Zac Bosch wynlandgoed net …
Iewers in di boeiende moordverhaal verloor J rt, hoofspeurder van Moord- en Roof, sy hart op die skynbare- en waarskynlik - eerbare moordenares, Luna, wat die vermoorde se kind op …
Griessel en Cupido soek nie di yskoue docket nie. Johnson Johnson, oud-poliesman, se lyk is gekry langs die treinspoor in die Karoo. In Bordeaux geniet Daniel Darret sy eenvoudige …
Op sy erf buite Johannesburg bewerk Abel Lotz die velle van klein diertjies om te verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in die stad …
Speurder Cronje word versoek om die skynbare selfdood van 'n bekende sitrusboer te ondersoek.Die oorledene se vrou is oortuig haar manis vermoor. Dit neem Cronje nie lank om haar …