Filter
  • Uitbarsting

    av

    pocket, 2024, Afrikaans, ISBN 9781990422416
    Från 245 kr

    Somtyds is dit beter om die verlede begrawe te laat...Bedrogondersoeker, Katerina Carter se uitstappie na ʼn ge soleerde eiland ontbloot ʼn misterieuse 1920s okkult, geheime gange en

  • Spelteorie

    av

    inbunden, 2024, Afrikaans, ISBN 9781778660610
    Från 490 kr

    Forensiese rekenmeester, Katerina Carter se bedrog ondersoek l ʼn massiewe Ponzi-skema bloot wat verbind is aan die skimagtige World Institute, ʼn globale dinktenk met ʼn

  • Leo

    av

    pocket, 2023, Afrikaans, ISBN 9780798184373

    'n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. 'n Oud-recce vermoor as 'n boodskap. 'n Korrupte politikus se lyk in die sandkuil van Arabella se sestiende putjie. 'n

  • Uittreestrategie

    av

    pocket, 2023, Afrikaans, ISBN 9781778660597
    Från 245 kr

    ​⭐⭐⭐⭐⭐​Diamante, gevaar, verdwyning en bedrog... 'n Katerina Carter-misdaadromanBedrogspeurder, Katerina Carter, het geen benul wanneer om die handdoek in te gooi nie, en dit laat

  • Liefde en Koeëls

    av

    E-bok, 2023, Afrikaans, ISBN 9781667454665

    "As jy van sielkundige speurverhale met ''n tikkie humor en romanse hou, sal jy van Sam Smith hou." Dit was ''n week sedert die voorval by die verlate steengroef, ''n week sedert

  • Moord en ander speletjies

    av

    pocket, 2022, Afrikaans, ISBN 9780639712307

    Daar skort iets met Cronje se kollega en vriend Richard Roux, hy tree geruime tyd al geheimsinnig op.Op aandrang van hul bevelvoerder, moet hulle die gesiene Regter Taljaard se

  • Moord en Ander Gaste

    av

    pocket, 2021, Afrikaans, ISBN 9780620969789

    Speurder Cronje word versoek om die skynbare selfdood van 'n bekende sitrusboer te ondersoek.Die oorledene se vrou is oortuig haar manis vermoor. Dit neem Cronje nie lank om haar

  • Sam se Liedjie

    av

    E-bok, 2021, Afrikaans, ISBN 9781667420455

    Sam se Liedjie is ‘n sielkundige misterie met ‘n tikkie humor en romanse.  Die storie word vertel deur Samantha Smith, ‘n twee-en-dertig-jarige privaat speurder met ‘n geskiedenis

  • Moord en Ander Inkopies

    av

    pocket, 2021, Afrikaans, ISBN 9780620960731

    Twee skynbaar onverwante moorde word gepleeg.Die eerste, die aand wat Suzaan Louw by die supermark stop om 'n paar inkopies te doen. Die tweede, op die Zac Bosch wynlandgoed net

  • Vlug van die Nag

    av

    pocket, 2021, Afrikaans, ISBN 9781928530848

    Iewers in di boeiende moordverhaal verloor J rt, hoofspeurder van Moord- en Roof, sy hart op die skynbare- en waarskynlik - eerbare moordenares, Luna, wat die vermoorde se kind op