Filter
Ande, själ & kropp
Filter
''n Bedrieër is ''ENIGIEMAND'' wat in ''n oneerlike manier optree, op enige vlak (finansieël, emosioneel, spiritueel of fisies) ten einde ''n selfsugtige voordeel te bekom. . …
Een van die deugde wat al vir ewig en altyd gelowiges sal bemoedig om aan God harnekkig vas te hou, selfs in die gesig van skynbare hopeloosheid en wanhoop, is Sy vermoë om die …
Lees hierdie boek met die bedoeling om die diepte van wat verduidelik word, te verstaan. Moenie dit net as ''leesstof'' beskou nie. In plaas daarvan om net die boek te lees om van …
Die ontdekking van die presiese geboortedag van Jesus Christus, bevestig deur die Ster van Betlehem, Eras en dispensasies, en ander verbasende feite.
Buuggani waxa uu sharixi doonaa suaalooyin badan ay waalidiinta inta badani isweeydiiyaan. Sideena ku fahanaa jiilka maanta inagoo balaarinayna ragatideena, buuggani waxa uu …
Het u al deur ''n egskeiding gegaan? Vra jouself af wat u toekoms sal nadat u trou beloftes van "Ja ek sal" verander het in "Ek sal nie" saam met die verlies van al die drome wat …
Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, sê hy: “Hier kom Juffrou nou eers aan!” Want …
Lees hierdie boek (Verfris en Genees Jouself deur Meditasie) indien jy siektes in jou liggaam het wat nodig het om te genees of indien jy verfris én in ‘n gesonde toestand wil bly. …
Die Lewe in AnnwnDie verhaal van Willy Jones se hiernamaalsDie Lewe in Tussenwêreld gaan direk aan waar ‘n Aand in Tussenwêreld geëindig het. Willy is nou oorlede en hy is ten …