Søkt på: Søkeresultat
totalt 2 341 treff
Witboy in Berlyn
“Die honde en kinders verstaan Duits, maar ek nie.”Toe sy vrou werk kry in Duitsland, besluit Deon Maas in ’n oogwink om Berlyn toe te trek. In hierdie intellektueel stimulerende, …
Oorlewingsgids vir n bedonnerde diva
Simoné se tweede huwelik eindig ook rampspoedig. Op die Vrystaatse dorpie waarheen sy en haar seun hulle begewe, word hulle omring van kleinburgerlikes, groot geeste en veral een …
Bybel vir Beginners
Regdeur die jare het mense na die Bybel gedraai vir leiding en hoop. Die Bybelstudie boek dien as ‘n padkaart vir die beginner om waardeuring te ontwikkel vir die Bybel en dit deel …
Selfone, skelms en sjokolade
Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme. Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is ”“ en wat wil hulle hê? En dan is daar nog …
Marlet se droomman
Marlet se droomman weet blykbaar meer van haar donker geheim as wat sy gemeen het. En hy is ook nie wie sy gedink het hy is nie. Maar dit is nie die einde van die pad nie.
Leer my lees (Vlak 1) 8: Tippie en die by
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie …
Vandat ek kan onthou
Die eerste ding wat Dalien sien toe sy haar ouers se kombuis binnestap is ’n paar vuil stewels wat gemaklik by die enkels gekruis is. Die stewels behoort aan ’n paar goed gevormde …
Moet ons waai?
Die debat oor emigrasie is so oud soos Suid-Afrika se demokrasie self. Toe die “nuwe Suid-Afrika” in 1994 aangebreek het, het talle mense die land verlaat uit vrees vir wat ‘n …
Thomas@sms.net
Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes ’n nagmerrieondervinding in ’n hyser en dan word hy vir ’n week lank geskors.
Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika
Sasol Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika bied ’n inleiding tot een van die mees komplekse en interessantste plantgemeenskappe in die wêreld. Hierdie veldgids bevat onder …