Søkt på: Bøker av Alet Steenkamp
totalt 15 treff
SSS-Omnibus 2
Waar Lindie en haar vriendinne is is daar altyd hope pret avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie Talita Mia Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die …
Sms''e, skurke en spinnekoppe
Vier dae in die bos ... Dit is wat vir Lindie en die res van die graadneges voorle op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse sjef waarvan Mia …
SSS-Omnibus 1
Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in …
Liefde is...
Moet ’n meisie op 17 ’n ou hê? Dit is die vraag waaroor Karli moet kopkrap vir die komende debatkompetisie. Maar in werklikheid is die debat op die oomblik die minste van haar …
Selfone, skelms en sjokolade
Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme. Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is ”“ en wat wil hulle hê? En dan is daar nog …
Sepiesterre, sokkies en skobbejakke
Lindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word. Dit gaan amazing wees – en iemand gaan gekies word om in ’n sepie te speel. Dink …
Seesand, sonbrille & smokkelaars
Lindie-hulle kan nie wag om op Seesterbaai te gaan vakansie hou nie. Vyf dae van sand, see, son ... en daar aangekom, ontmoet hulle boonop twee sexy lewensredders! Maar alles is …
Skaduwees, skatte en skelmstreke
Die nuwe skooljaar skop op ’n besige noot af. Lindie se pa trou binnekort. En almal is opgewonde oor die Valentynsbal wat voorlê. En natuurlik is dit haar skuld dat Lindie en Gina …
Spoke, speurders en straatkafees
Parys. Die stad van romantiese straatkafees. Aantreklike ouens. En boonop die modehoofstad van die wêreld. Lindie en haar vriendinne kan nie wag vir die toer na Frankryk nie. Maar …