Søkt på: Søkeresultat
totalt 2 836 treff
Ek wens ek was ''n sjokolade brownie
Chippy is nie gelukkig met wie hy is nie en wil ''n sjokolade brownie wees. Met hulp van sy onderwyseres, mev. Chipster, besef hy dat hy gelukkig kan wees met wie hy is, as hy in …
Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur
EEUW! JIG! SIES! BLEG! Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!Wat is ’n snotblom? Hoe groot was ’n T-rex se …
Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika
Hierdie gedetailleerde en uitvoerige gids tot die 151 slange inheems in Suider-Afrika dek al die belangrike aspekte van slangbiologie en -gedrag. ''n Volledige Gids tot die Slange …
Recce-resepte
Aasvoëlsop, enigiemand? Of wat van vlieënde vis vir voorgereg met gebraaide luislang vir hoofgereg?Recce-resepte vir kos, die bos, die lewe is vol tong-in-die-kies resepte en …
Verhale van Erana: Die Kryger se Vloek
Hy wat met monsters onderhandel, pasop! ''n Held smee ''n onheilige onderhandeling met ''n heks en leer dat magie nooit vergeet nie.''n Verhaal van Erana Novelle
Sy mooiste woorde
Deborah is ’n inkennige boekmens, nogal “koud”. Niel is ’n rockster wat terugkeer verhoog toe en haar vriendskap nodig het. Vir meer sien sy nie kans nie want sy pas regtig glad …
Tien lukrake en baie kort kortverhale
Beskrywing van die bundel:Die bundel bevat tien lukrake kortverhale. Van die kortverhale is snaaks, ander is afgryslik, maar die meeste van die kortverhale is bloot vreemd. Die …
Formuleliefde
Formule-een-wêreldkampioen Jarod Hunter verpes die media, maar hy laat Catherine Hunter, ’n joernalis, onder valse voorwendsels naby hom toe. Hy kan haar nie weerstaan nie … totdat …
Liefde ruik soos katjiepiering
Die reuk van liefde. Alles in Hansie Liebenberg se lewe loop gelyk skeef, maar sy gaan nie dat dit haar onderkry nie, al voel sy haar beskermengel laat haar in die steek. Sy …
Spooksoeker 2
Warno Alberts is onder die indruk dat hy ''n nuwe begin kan maak ná sy ontmoetings met spoke in Spooksoeker # 1. Ongelukkig is dit nie sy lot nie. Sy pad kruis weer met ''n reeks …
Nooit Meer as Twee Keer
‘n Boodskap gevind in ‘n bottel en die nuuskierigheid van ‘n antiekhandelaar sal Vincent Germano lei tot ‘n ondersoek waarvan die gevolgtrekking net as vergesog gestel kan word. …