Søkt på: Bøker av Marile Cloete
totalt 39 treff
Sy mooiste woorde
Deborah is ’n inkennige boekmens, nogal “koud”. Niel is ’n rockster wat terugkeer verhoog toe en haar vriendskap nodig het. Vir meer sien sy nie kans nie want sy pas regtig glad …
Liedjie vir jou
Nelleke se loopbaan as sangeres is daarmee heen. Maar in Noorweë maak Philip le Roux en sy kitaar nuwe drome in haar wakker. Daar is egter Braam om mee rekening te hou. En Philip …
’n Man vir altyd
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Marilé Cloete se vorige Romanzas, Man van min woorde, Man met ’n missie en Man van sy woord. Man van min woorde: Francesca begeer ’n …
Veilige hawe vir die hart
Paula Swart het baie empatie met die pasiënte by die kliniek waar sy ’n arbeidsterapeut is. Vir haar kollega se vriend Derick het sy egter nie ooghare nie, al het sy hom nog nie …
Projek ware liefde
Christine staan in die son en omkom van die dors, maar Dennis nooi haar nie by sy huis in nie. Hy kan nie onthou dat hulle ’n afspraak het nie, maar hy weet verseker: Christine is …
Eintlik Alles
Wat in Vegas gebeur ... What happens in Vegas, stays in Vegas. Wanneer Miela Karoo toe trek om haar tante by te staan, kom sy gou agter dié ou gesegde geld nie noodwendig hier nie. …
Teen haar beterwete
Jossie Tredoux is ''n dominee wat haar nie deur konvensies aan bande laat lê nie. Die streng nuwe skoolhoof se manier van doen bots met haar spontane benadering. Maar hy het ’n …
Nooit weer winter
Lisa is ’n onderwyser wat ’n vrees vir alleenreis het maar tog graag nuwe plekke wil sien. Toe haar vriendin nie meer kan saamgaan Botswana toe nie staan Michael onverwags vir haar …
Reg vir my
Vir ’n tinktinkie met ’n groot bril en ’n ewige boek onder die blad het Henk Rademeyer sekerlik geen trek nie. Net soos die res van die wêreld se mans, dink Essie. Maar ’n reuse …
Rusplek vir die hart
"Olivia October beëindig haar netballoopban in Australië en keer terug na Suid-Afrika. Met haar spontane geaardheid en voller figuur wat sy met selfvertroue dra, skep sy die indruk …
Vir altyd lente
Jennie neem een dwase besluit en dit kom haar duur te staan. Sy breek uit ’n toksiese verhouding en keer terug Klein-Karoo toe. Haar ouers het geen genade nie - en sy word …
Blom van sy hart
Christeline Samuels is pas terug ná sy haar Doktorsgraad in Noorweë verwerf het. Haar prioriteite vir die toekoms is eenvoudig: ‘n suksesvolle akademiese loopbaan, en om die …