Søkt på: Bøker av Madelein Rust
totalt 10 treff
Kanker Schmanker!
Kanker schmanker! rus borskankerstryders toe met inligting wat nie altyd geredelik beskikbaar is nie en help hul geliefdes om die reis met kanker beter te verstaan. Dit is ''n boek …
Die 13de kaart
Belia, ’n forensiese sielkundige, werk saam met ’n span van die polisie om ’n reeksmoordenaar vas te trek wat doelbewus leidrade op die misdaadtoneel laat. Later weet sy wie die …
Vyf en twintig trappe na benede
Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede?Wanneer Renée Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlakenlipstif aansit, klim sy trap vir trap …
My naam is Legio
In Madelein Rust se sewende misdaadroman veg ’n forensiese sielkundige teen ’n demoon-uitdrywer maar ook teen haar eie demone. Sy word van ’n las verlig maar nie sonder dat sy …
Lam ter slagting
Wat het ’n geheime organisasie en ’n kultus met korrupsie in hoë plekke te doen? Vyf meisies is reeds gemartel en vermoor voordat Renata Malan en haar span deur die polisie …
In die mark vir liefde & Thinus en Tequila
Ná ’n verbreekte verlowing is Annelie immuun teen mooi mans, of so dink sy tot sy die aantreklike Eugene ontmoet. Eugene steur hom nie aan haar skanse nie - hy terg haar, maak haar …
Doodsengel
Is dit ’n vergeldingsdrang wat iemand laat moor, of kan dit die psigologiese nagevolge van traumatiese kinderjare wees? Magdalena Bakkes moor vir die derde keer in haar lewe en …
Monstersaad
Renata, ’n forensiese sielkundige, ondersoek ’n saak waarin ’n sestienjarige meisie gesterf het: volgens die polisie was dit selfmoord en volgens die oorledene se familie was dit …