Søkt på: Bøker av Janie Oosthuysen
totalt 5 treff
Die Verlore Eiland en Ander Stories
Drie van Janie Oosthuysen se immer gewilde kinderboeke kan nou geniet word in een opwindende omnibus. Rosie ontmoet ''n paar talentvolle vlooie in Daar is vlooie in my bed. Nikkel …
Daar is vlooie in my bed
Rosie is moeg daarvoor om oom Flopper en tant Flousie se slaaf te wees. Oom Flopper ruik na stink voete en sy kulkunsies loop gedurig skeef. Tant Flousie kla heeldag en deel werk …
Bessie Hemelbesem 1: Oom Sak Sarel
Ontmoet vir Bessie Hemelbesem. Sy bly saam met haar ma en pa in ''n krom en skewe toringhuis op Langeraatsfontein. Bessie wil dolgraag ''n speurder word wat opwindende sake …
Bessie Hemelbesem 3: Die ekspedisie na Daërdoer
‘n Gewrugtige kreet. Dit is waarmee Bessie se nuutste avontuur begin. Tant Potjierol en Pietersielie kan nie wag om aan die Ek-en-my-troeteldier-kompetisie op Daërdoer deel te neem …
Bessie Hemelbesem 2: Die skat van Smokkelaarsbaai
Bessie kan nie wag om met vakansie te gaan nie. Smokkelaarsbaai klink na ‘n baie opwindende plek. Eh hulle gaan boonop in ‘n vuurtoringhuis bly!