Søkt på: Bøker av Elsa Drotsky
totalt 17 treff
Skaduseisoen
Anaret en Chris is getroud en word op dieselfde dag bevorder. Hy moet Mosambiek toe en sy bly in die stad agter. Nie een van hulle wil bes gee nie, en dit lei tot groot onmin …
Liefde se erfenis
Net ’n jaar moet hulle mekaar volgens die testamentvoorwaardes op Koelen stromen verduur. Maar Tarien raak lief vir Eben le Grange, sou nie kon droom dat hy, anders as sy, Londen …
Die Seewind Sing Liefde
Esmien is verantwoordelik vir passasiers se ontspanning tydens ’n plesiervaart op die luukse skip Ocean Dreamer. Maar aan boord moet sy tot haar ontnugtering sien die eerste …
’n Vrou vir Emile
Marien het lankal haar trouman gekies … totdat Emile van der Bijl met haar kop en hart begin toor. Maar kan sy hom vertrou nadat sy vrou in vreemde omstandighede in ’n motorongeluk …
As die liefde blom
Die laaste ding wat Erin verwag is om haar hart te verloor op Alein O’Realy - die man wat haar ma se boedelsake finaliseer. Kan sy hom weerstaan terwyl hulle die somervakansie saam …
Onvermydelik saam
Isobeth speel vir een aand sy is Ferdinand se meisie, om ’n ander meisie jaloers te maak. Maar dit word ’n probleem toe sy nie meer kan voorgee nie. En wil Ferdinand nog voorgee? …
Jenna se vertroue
Jenna se man begin sy eie onderneming en hulle liefdeslewe ly daaronder. Toe betrap sy hom boonop in ’n aardige situasie saam met ’n meisie wat vir hom werk. Hoeveel vertroue vra …
See vol liefde
Cara het nie gedink haar paaie sou ooit weer die dodelik aantreklike Gerard Warner s’n kruis nie. Maar aan die Weskus waar sy vir Madie versorg, loop sy haar juis vas in ’n …
’n Reënboog vir Kersfees
Riëtte verpes motorfietsryers. En nou huur sy ’n kothuis op Wouter de Wet se erf – teen sy sin, en hy’s boonop ’n Harley-Davidson-fanatikus. Haar teenwoordigheid en musiekstudie …
Dié Keer en vir altyd
As tiener het Isabeau slegs oë vir die buurseun Wouter gehad. Maar skielik is die ouer en wyser vriend van haar sus, Neil, weer op die dorp en sy kan net lag oor haar …
Raaiselpad na liefde
Majid Vaughn was met Anya se oorlede suster getroud en Anya verkwalik hom vir haar dood. Met sy Arabiese afkoms, ’n jonger broer wat die deur gewys is en niemand wat daaroor praat …
Op mekaar aangewese
Kirsten se erflating is nie sonder ’n prys nie: ’n Aangetroude familielid moet toesig hou oor haar sake. En sy verstaan nie hoekom sy al hoe meer uitsien na sy ongewenste besoeke …