Søkt på: Bøker av Cecilia Nortje
totalt 13 treff
Nuwe drome
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Cecilia se vorige Romanzas: Die weddenskap, Toekomsbelofte en Net ’n stukkie papier.
Een nag in Parys
In Frankryk gaan Cara haar reuse liefdesteleurstelling afskud en mans eens en vir altyd vergeet. Maar toe kruis haar paadjie met die van die onmoontlik aantreklike Philippe en sy …
Instaanmeisie
Olivia staan vir haar identiese tweelingsussie in as haar kêrel se meisie. Dis nie net ’n gewaagde speletjie nie; daar kan harte breek. Dit kom Olivia gou agter, maar nie gou …
’n Huis vir altyd
Milan se lewe is ’n gemors: Haar man is oorlede; sy is vir die eerste keer in haar lewe arm, en haar enigste besitting is ’n vervalle huis op Vaalkrans. Gooi ’n liefdesdriehoek en …
Toekomsbelofte
Kan dit werk en aanhou werk, met ’n ouderdomsverskil van vyf jaar tussen Katja en die jonger Isao? Of is kennis en opregte liefde groter as die groenoogmonster en bitter …
Net ’n stukkie papier
Pippa se geluk as nuwe spabestuurder van ’n luukse oord word ’n nagmerrie toe sy besef wie die oord se eienaar is: ’n deurtrapte skelm wat haar vyf jaar gelede uit haar casinogeld …
Nuwe vlam vir Vincent
Ou liefde roes nie, selfs nie eers op jou oudag nie. Dít ontdek Mara toe Vincent vyftien jaar na hulle egskeiding weer haar buurman word. Die ou vonk is onmiddellik terug, maar so …
Tussen kêrels
Annie Kruger is werkloos, en kêrelloos. Wanneer sy die geleentheid kry om vir ses weke vir die beroemde skrywer, Richter Jans, te gaan huishou, gryp sy dit met albei hande aan. …
Meneer perfek
Liela en die eksentrieke Fensham word mede-eienaars van haar ouma se teaterrestaurant, Die Mal Perd, in Johannesburg. Sy hoop om weer die bande met haar jeugliefde, Magnus op te …
Nommerpasdeksel
Die man langsaan wil by haar intrek ... June verkoop droomhuise aan jong families, maar sy weet self geluk kan nie tussen vier mure vasgevang word nie. Sy sukkel sedert haar man se …
Romanse in beseringstyd
Toe Annalize hoor sy het ’n breingewas en het net twee jaar om te leef, besweer sy haar vrees vir die dood met ’n voorneme om voluit te leef. En sy laat toe dat sy vir ’n …
Vriende met voordele
Vasti Pienaar se dogter, Liela, raak verlief op Magnus, die skool se nuwe hartebreker. Vasti keur die verhouding nie goed nie, veral nie toe sy Magnus se aantreklike pa, die …