Sökt på: Böcker av Sophia Kapp
totalt 15 träffar
Oorlewingsgids vir n bedonnerde diva
Simoné se tweede huwelik eindig ook rampspoedig. Op die Vrystaatse dorpie waarheen sy en haar seun hulle begewe, word hulle omring van kleinburgerlikes, groot geeste en veral een …
’n Ridder vir Sanna
Met die eerste oogopslag, herken Sanna vir Dewalt as die een wat haar liefde waardig is. Maar albei dra swaar aan hul verlede. Sal hulle die struikelblokke in hul verlede kan …
Huis van die wind
Die afgrond tussen hulle is so onoorbrugbaar as die Drakensberg se donkerblou klowe: sy is Boere-adel; hy is die Portugese kafeebaas se seun. Gaan die donker geheim wat op …
Die Ooreenkoms
Hulle is pole uitmekaar, tog word Adam Rossouw, lid van Kaapstad se sosiale elite, en Petronel Cilliers, sanger in ’n grot van ’n kroeg, ná ’n nag van passie onherroeplik aan …
’n Nuwe lente
In die afsondering van die Weskus wil JC Malan gesond word, haar vrede terugkry. Teen haar sin deel sy die huis op Uitsig met Josua du Toit, stel haar bloot, min wetende hoe groot …
Die Tuiskoms
Tien jaar gelede is Liz Aucamp van haar geboortedorp weggejaag. Nou moet sy terug en haar verlede in die oë kyk. Die leuens is groter, die geheime donkerder. Durf sy meer as net …
Tweede Kans op Geluk,''n
Nanette gaan terug na haar skoonouers se plaas - Geluk - maar dinge is nie hoe sy dit onthou nie. Haar seer en swaarkry is eg - maar is dit net een kant van die storie? Ontstig …
Die Erflating
Toe Adriaan Malan sterf, word die mat onder Adri uitgeruk – haar pa het sy beherende aandeel in AM Holdings aan ’n vreemdeling verkoop. Wouter Mouton word haar baas, en sy moet veg …
Kantelpunt
? Feministiese roman vir konvensionele vroueKantelpunt is die boekstawing van Nellie van der Merwe (gebore Petronella Jacoba van Aarde) se wederopstanding.Nellie is pas 50, ''n …