Gå direkt till innehållet
Kook vir die Vrieskas
Kook vir die Vrieskas
Spara

Kook vir die Vrieskas

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Die dolle vaart van ons hededaangse leefstyl veroorsaak dikwels dat ons minder tyd en selfs nog minder energie teen die einde van ’n dag oor het om vir ons en ons geliefdes ’n heilsame maaltyd voor te berei. Na talle versoeke deur klante van haar spyseniersbesigheid, het Julia Orbe ’n reeks voedsame, heilsame maaltye ontwikkel wat in enige hoeveelheid en vooruit berei kan word, waarna jy dit kan bevries vir latere gebruik. Dis ideaal vir enkellopendes, paartjies of gesinne. Elke resep in Kook vir die vrieskas word begelei deur raad hoe om hoeveelhede te vermeerder wanneer jy in groot maat wil kook en bevries. ’n Omvattende tabel met riglyne vir bevriesing voorsien inligting oor hoe lank elke maaltyd in die vrieskas geberg kan word en dui aan watter maaltye geskik is vir diabete en persone met ’n onverdraagsaamheid vir koring- en glutenprodukte. Hierdie kookboek is volledig geïllustreer met resepte wat maklik is om te volg, vinnig voorberei kan word, en bestanddele gebruik wat vrylik bekombaar is. Met beesvleis-, hoender-, varkvleis-, lamsvleis- en vegetariese resepte, voorsien Kook vir die vrieskas in die behoeftes van ’n wye reeks mense, van skoolverlaters tot pasgetroudes, besige ma's, enkelouers of huishulpe - enigiemand wat volgens ’n begroting werk of tyd, geld, elektrisiteit en water wil bespaar.
ISBN
9781432300296
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2012-11-13
Tillgängliga elektroniska format
  • PDF - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator